Skip to product information
1 of 1

War Museum

Krygsgevangenes in die Suid-Afrikaanse oorlog 1899-1902.

Krygsgevangenes in die Suid-Afrikaanse oorlog 1899-1902.

Regular price R 280.00 ZAR
Regular price Sale price R 280.00 ZAR
Sale Sold out

Die Oorlogsmuseum het in samewerking met die Nasionale Lotery-kommissie 'n unieke publikasie vervaardig, opgedra aan die Swart en Wit Krygsgevangenes. In hierdie publikasie, wat in Afrikaans, Engels en Sesotho beskikbaar is – soos in ooreenstemming met die Museum se Taalbeleid, word die ervarings van hierdie manne uitgelig. Die publikasie word aangevul met pragtige foto's van die lewe in die kampe en vertoon handgemaakte items wat die krygsgevangenes vervaardig het om die verlange na hul gesinne op 'n afstand te hou. Die publikasie gee die leser kans om minder bekende verhale te ontdek van veral die Agterryers (Swart en Kleurling mans wat aan die Republikeinse Magte se kant geveg het) en wat saam met die Republikeinse Magte na kampe ver weg van hul land en familie geneem is, waar hulle dieselfde ontberings en gevoelens van verlange as die Republikeinse Magte in die gesig gestaar het.

Kategorie: Boek

Uitgewer: Oorlogsmuseum van die Boererepublieke

Taal: Afrikaans

Bladsye: 141

Datum: 2023

Skrywer: Dr Vicky Heunis

 

View full details