Idiomepret Bordspel
Idiomepret Bordspel
Regular price
R 465.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 465.00 ZAR
Unit price
per
Idiomepret is 'n Idiome bordspel
Idiomepret slaag daarin om oud en jonk weer bewus te maak van die kleurryke spreekwoorde- en idiomeskat waaroor ons in Afrikaans beskik.
244 spreekwoorde en idiome is gekies – sommige bekend, ander minder bekend, maar tog lekker om van te hoor – en in ses verskillende kategorieë verdeel om die aanleer en gebruik daarvan pret te maak.
Hierdie ses kategorieë idiome word op die volgende maniere aangebied:
*Gee die betekenis van die idioom
*Gee die idioom (die betekenis word gegee met ’n kodewoord wat uit die idioom kom )
*Pasmaats (’n Pak op sy tyd is soos brood en ______)
*Voltooi die idioom
*Gebruik die idioom in ’n sin
*Stomstreke/Teken
Ouderdom:
10 - Adult
Taal:
Afrikaans
Spelers:
2-4
Tiepe:
Familie
Genre:
Taal
Vervaardiger: Spoetnik