Skip to product information
1 of 2

Jonathan Ball Uitgewers

Die Anglo-Boereoorlog in 100 Objekte

Die Anglo-Boereoorlog in 100 Objekte

Regular price R 120.00 ZAR
Regular price Sale price R 120.00 ZAR
Sale Sold out

Die Anglo-Boereoorlog in 100 Objekte bring die oorwinnings en die tragedies, die volle omvang van die menslike drama agter hierdie oorlog tot lewe deur 100 ikoniese artefakte. Die teks word afgewissel met treffende historiese beelde uit die museum se fotoversameling. 'n Verdere 200 sekondêre voorwerpe is ingesluit om die verhaal van 'n konflik te help vertel wat 'n onuitwisbare merk op die Suid-Afrikaanse landskap gelaat het.

Category: Book

Publisher: ‎ Jonathan Ball Uitgewers

Language: ‎ Afrikaans

Pages: 264

Date: 2017

Author/Editor: Oorlogsmuseum van die Boererepublieke


View full details